letters, words, sentences, and maybe even some meanings

Die fees <– Something for the Afrikaners :)

Sing en dans, die gode was gelukkig…
Die hemele het weerbarstiglik gelag.
Die kamera se flits het die hemel verlig
terwyl sagte reën druppels elke plan
en die op aarde omvou.
Engele was vrolik,
soet is die reuk van geluk.
Teer is die lied van jou stem
Dit alles toe jy gebore was

Leave a comment